Posted by: schabbers | Maart 19, 2011

Die mooiste mooi woorde van Joan Hambidge

MODERNE LIEFDE


Jy was my attachment.

Wis nie jy dra ‘n virus nie

en nou maande na die tyd

is ek siek van verlang, onthou,

verlang, onthou

omdat my Norton nie jou

spesifiek gekodeerde boodskap kon uitwis nie.

 

Dus, nou is alles besmet.

My files van onthou. Ons liefde saam.

Jou hartstog soos ‘n vlietende e-pos.

 

Iewers glo – lank na delete gedruk is – bly

‘n boodskap, ‘n hiëroglief, bestaan.

Ek sal jou nooit nie nooit onthou nie.

Ek sal jou nooit nie nooit vertrou nie.

Weg na die rescue files is jy.

Vir eendag, miskien eendag

as liefde aregeologies gesproke

 

weer moontlik of uitvoerbaar is.

 

Uit:  Die mooiste Afrikaanse Liefdesgedige

saamgestel deur:  Fanie Olivier

 

About these ads

Responses

  1. gegoogle oor sleutels, en daar ontdek ek Hierdie “mooigoed” !! Fees der feeste!!

    • Baie dankie vir die mooi woorde! En kom loer gerus weer in by my versameling mooigoed.

  2. Ek het lank terug amper so ‘n Apple rekenaar gehad wat ek orals op oudits moes rondsleep.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorië

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 34 other followers

%d bloggers like this: