ek is my
artritis
brein
poliomiëlitis
pyn
drek
droom
my hart en my tumor is ek
ek is
fallus
karsinoom
alles
TT CLOETE: uit sy debuutbundel: ANGELLIERA (1980)
Een van die heel MOOISTE MENSE wat ek ken.
ek is my
artritis
brein
poliomiëlitis
pyn
drek
droom
my hart en my tumor is ek
ek is
fallus
karsinoom
alles
TT CLOETE: uit sy debuutbundel: ANGELLIERA (1980)
Een van die heel MOOISTE MENSE wat ek ken.
Posted in Mooi mense, Mooi woorde