Posted by: schabbers | Maart 28, 2009

O die liefde ….


Jy het met jou lippe

aan my lewe geraak soos
maanlig en ‘n sad song
Met jou lang vingers oor my rug
het jy maklik-maklik
ses jaar se depressie en magteloosheid
uit my lewe gestreel
soos ‘n mens ‘n kreukel uit ‘n hemp stryk.
deur Danie Marais:  Dwaalkoeëls

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: