Posted by: schabbers | Maart 28, 2009

Plekkies in my tuin



Oral in ons tuin het ek en my tuinier, Samuel, mooi hoekies geskep met klippe, blomme en waterbakke wat baie voëltjies lok. Hy het eers gedink ek is heeltemal mal met al die klippe en boomstompe wat ek van oraloor aangery het…. nou is hy die een wat elke dan en wan hier aankom met ‘n mooi klip of twee.  Ek het hom een dag saamgevat kwekery toe en sy mond het oopgehang toe hy sien dat van die klippe daar tot R200 kos.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: