Posted by: schabbers | Maart 30, 2009

Gare en Materiale



Tolletjies gare, veral van die ou soort, laat my soos ‘n ryk Jood voel……. Ek is nou nie juis ‘n naaldwerkster van formaat nie, maar het ‘n kis vol materiale van verskillende teksture……wat ek daarmee wil maak, weet ek nie.  Dis net vir my lekker om daarna te kyk en daaraan te vat.  

‘n Kwilt eendag…. miskien…..????

Responses

  1. Het altyd saam my ouma deur die knopies gekrap. Hekelgare gesoek en afval lap bymekaar gemaak vir die lappies kombers. Skielik ruik ek haar,


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: