Posted by: schabbers | Maart 31, 2009

WOORDE


VUL JOU HART MET VREDE.  Voel die wind in jou hare.  Koester jou kleintyd.  Droom en doen.  VUL JOU DAE MET VREDE.  Skep asem vir jou siel.

Doen iets omdat dit vir jou lekker is.  Leef met ‘n uitroepteken – nie net met ‘n punt, ‘n punt, ‘n punt nie!  VERLOOR JOU HART IN DIE STOFPAD VAN STILTE, IN KLAPPERBOSSE EN SOET TURKSVYE, IN HORISONNE VAN KAALVOETTYE.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: