Posted by: schabbers | April 26, 2009

My eie geskenkpapier!!


Ek is dan nou ook into scrapbooking op die computer!  Dit verbeter nogal jou computer skills.

Hier het ek sommer rondgespeel met van die prentjies wat ek afgelaai het van ‘n scrap site af.
Ek dink dit sal nogal mooi lyk as geskenkpapier.  Wens ‘n printer (dalk die een van Sandy’s ribbons) wil dit raaksien – wie weet dalk word ek nog ‘n beroemde designer!  Ha Ha!

Responses

  1. mooi mooi!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: