Posted by: schabbers | Mei 5, 2009

Mooi woorde

SONVANGER

Kyk of jy vir my die son kan vang
Daar’s ‘n kamer in die huis waar jy die son kan hang
Dis donker by die venster in die middel van die dag
Onthou jy hoe helder die kamer kan lag?
Bring ‘n bietjie lig vir die draaie in my pad
En ‘n handjievol strale vir die donker in my hart.

Deur: Valiant Swart


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: