Posted by: schabbers | Mei 29, 2009

Die mooiste wilde dier vir my is ……….

definitief nie een van die Groot Vyf nie …….. maar



zebras



of soos my pa altyd gesê het gedurende ons ritte deur die Wildtuin: die donkies met pajamas aan!
En die ongelooflikste is dat elkeen van hulle se strepe nie dieselfde is nie.  Hulle strepe is so uniek soos elke mens se vingerafdrukke.


En kyk die ou babatjie …… is hy nie te oulik vir woorde nie!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: