Posted by: schabbers | Junie 1, 2009

wol……woller…..wolste!

Winter en wol is sinoniem.  Ek onthou van kleinsaf het Tannie Lenie gedurende die wintervakansies kom kuier.  En sy was altyd besig met een of ander wolprojek en sy het altyd vir my wol en naalde gebring om te brei…….



Ek hou van lekker dik wol in winterskakerings………


en wol met verskillende teksture 



Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: