Posted by: schabbers | Junie 3, 2009

Foto’s van my ma

Dit is vandag my ma se verjaarsdag.
Sy sou vandag 75 gewees het.
Hierdie jaar in Julie is sy 10 jaar gelede dood.

Hier is sy 16
Vreeslik trots op haar fiets en kleurbaadjie afgeneem by haar eerste werk – Vrede Stasie – as klerk.
Iewers op Vrede


Op 21 by haar pa se kar

By ‘n vriendin – jonk, mooi en in die mode
Ek mis haar ….. veral op dae soos vandag.
My kinders het jou eintlik so min as ‘n ouma geken.
Geluk met jou verjaarsdag, Lenatjie. Ek wens ek kon jou ‘n drukkie gee……


Responses

  1. Lenatjie… nou is jy op die world wide web! Wie sou dit nou kon dink!

  2. ai Mariana- jou ma was mooi. en sy lyk ook asof sy ‘n aangename persoon was. dis nie nice as ons iemand aan die dood afstaan nie. gelukkig is die mooi herinneringe daar. en ook die wonderlike hoop wat die Bybel ons bied dat ons ons geliefdes weer sal sien, by die opstanding. en dis waaraan ek vasklou as ek dink aan my pa wat ons ook nou al vir byna 16 aan die dood moes afstaan. (en wanneer ons iemand verloor het, dan besef ons net hoe nietig die lewe is, ons word mos gesê om elke dag te leef asof dit jou laaste sou wees) hey sorry maar ek wou die goed maar net sê.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: