Posted by: schabbers | Junie 11, 2009

eye shadow

Van kleins-af is ek mal oor eyeshadows – kom seker ook van Tannie Lenie af (dieselfde een met die breinaalde en wol) se vakansies by ons met haar blou make-up tassie. 
Nee kyk, ek het genoeg eyeshadows hoor – nou nie dat ek dit eintlik vreeslik baie gebruik nie!
Ek moet dit net hê!
“Eye shadow, sy dra te veel eye shadow” (Valiant Swart)




Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: