Posted by: schabbers | Junie 19, 2009

Seemeeue

Ek is absoluut mal vir hierdie voëls.  Wens ek kon hulle in my tuin aanhou!

Ons het so ‘n rukkie gelede toe ons deur Standerton gery het, seemeeue by die graansuiers sien vlieg.  Is dit moontlik?
seevoels1

             …….. and the seagulls name was Nelson……

             Nelson who came from the sea….          

             (‘n baie baie ou liedjie van Des en Dawn Lindberg)

 

 

seagulls-on-boat-rampweb
seagull-on-roofweb


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: