Posted by: schabbers | Junie 23, 2009

Plantasies

As ons by plantasies verby ry, wonder ek altyd hoe voel dit BINNE in een.

Is dit koud?

Rubber~Tree~Plantation

Heers daar ‘n geheimsinnige stilte?

plantasiemisSkyn die son tot onder op die grond?

Hoe ruik dit?

Is daar enige voëls?

plantasiesonVoel jy afgesny van die res van die wêreld?

Is dit scary ?

padtussenbomeEk wens ek kan een dag op my rug binne in ‘n plantasie gaan lê!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: