Posted by: schabbers | Junie 29, 2009

‘n Rooi Ferrari

Wat is nou mooier as ‘n Ferrari?

…….veral die outydse modelle……..

soos hierdie een

ferrari-365-gtb4-elite-version-diecast-model-car-mattel-l2980-p…..of hierdie een met die lekker wit streep

Ferrari_250_GTO_01

……..solank hulle net rooi is!

Ferrari_599_GTB_01want hoe rooier hoe mooier……

 

En die nuwe Enzo is darem ook beeldskoon!

 

Ferrari_Enzo_01


Rooi is nou nie eintlik my kleur nie……maar ‘n blou Ferrari sal nie werk nie!

Sal nou regtig nie omgee om een te hê nie.


Responses

  1. mooi mooi! eendag koop ek vir jou een!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: