Posted by: schabbers | Julie 2, 2009

Beyond the sea

As ek nou my sin kry, sal elke vertrek in my huis met ietsie van die see versier wees.

welcome


Maar ongelukkig kan ‘n mens nie die REUK en KLANK van die see hiermee in jou huis bring nie.

seehorlosieJy kan maar net na die seegoedjies kyk en jou verbeel jy hoor die seemeeue……..

wooden-seagull

….en sien regte vuurtorings

Blue-White_WideStripe_Lighthouse


……..maar nou is jy BEYOND THE SEA en dis nie te sê jy gaan elke jaar met vakansie by die see uitkom nie.

So nou pak jy maar jou seedrome in jou rakkie …………

Lighthouse_LetterboxMP324

 

……and wish you were there!!!!!!


Responses

  1. Sjoe. dis baie mooi!! Wens ons het so plekkie by die see gehad dan maak ons dit fol seebef*kde goedjies!

  2. ja.. hierie nuwe seebef*kte goedjies.. regtig vraai.. en regtig… egtig.. duuuuuur! … ek weet … ek het al nadiepryseinniewinkelkies gekyk…

    annora.. eksteen .. .. …


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: