Posted by: schabbers | Julie 6, 2009

Happy Birthday SARIE!!!!!!

Vandag, 60 jaar gelede op 6 Julie 1949 het SARIE TYDSKRIF haar eerste verskyning op straat gemaak.

sarie1.1

 

Die hele oplaag (35 tydskrifte) is binne een dag uitverkoop!

sarie1.2

Tydskrifte is een van my allerliefste bederwe en SARIE is en was nog altyd bo aan my lys.

sarie1.3

So……Happy birthday vir jou SARIE!!!!!!!!

sarie1.4

en dankie vir al ure se leesgenot en inspirerende woorde wat jy altyd het.

sarie1.5

LEES SARIE ON LINE BY:  www.sarie.com


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: