Posted by: schabbers | Julie 8, 2009

Mont Ventoux

Die Alpe.  Frankryk.  Hierdie  jaar se Tour de France eindig basies hier.  Op die “maanoppervlakte” . 

Sekerlik op die oog af nie ‘n baie mooi landskap nie,  maar tog is daar iets aantrekliks aan hierdie barre verlatenheid.

mont_ventoux_summit

‘n Mountain top finish en die tweede laaste stage: 167 km.  ‘n Klim wat jou amper 2 km die berg opneem!  

En daar is geen beskerming teen die son en wind.

Vanaf 1951 het die Tour de France al 13 keer hier ‘n stage finish gehad.  

Dit staan ook bekend as The bald Mountain as gevolg van die wit kalksteenformasies en geen, maar geen plantegroei of bome nie. 

Die ander naam daarvoor is Snowy Peak, omdat dit lyk asof dit altyd met sneeu bedek is.  Maar eintlik is dit net vanaf Desember tot April toe onder die sneeu.

In 1967 is ‘n Britse fietryer, Tom Simpson,  in die TdF 1 km vanaf die finish dood as gevolg van hitte-uitputting.

Hierdie klim is een van die grusaamste klimme in die TdF, hoofsaaklik weens die hitte en die wind wat 240 dae van die jaar hier waai.  

Winde van tot 320 km is al hier gemeet!

‘n Stage wat Lance Armstrong sekerlik graag sal wil wen, want  toe hy dit laas keer kon wen, het hy die stage win (uit eerbetoon) vir Marco Pantani gegee.  Iets waaroor hy al gesê het, hy baie spyt is!

Gaan hy dit hierdie keer regkry?  Al my geld is op hom!!!!!!!!!

You go Lance!!!!!


Responses

  1. Hierdie het my laat dink aan:

    Many people have grown accustomed to hearing Mussorgsky’s Night on Bald Mountain during Halloween – it’s definitely a dark piece of music. Rightfully so, the story behind Night on Bald Mountain is not one of light nature. Inspired by a short story by the Russian writer, Nikolai Gogol, in which witches would gather on Bald Mountain and hold sabbath, Mussorgsky was able to create a dreadfully haunting piece of music.😆
    http://classicalmusic.about.com/od/romanticperiod/qt/baldmountain.htm

    Mar ja. Go Lance! Ek het sy boek ook gelees tydens my eie chemo en baie inspirerend gevind.

    Ek sien uit na die einde op Mont Ventoux. Wanneer?

    Annora Eksteen


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: