Posted by: schabbers | Julie 9, 2009

9 Julie 1999

Dit is vandag 10 jaar gelede dat my ma dood is.

Dit was op ‘n Vrydagmiddag, kwart-voor-drie, net voor besoektyd.

 

Hier is sy op haar troudag saam met haar pa, wat ook soos sy, op 9 Julie oorlede is. 26 jaar voor haar.

trou

 

Haar mooi trourok het sy verkoop en ‘n kist oor die pos bestel.

Vandag staan hierdie “trourok” voor ‘n venster in my huis.

En daarin pak ek al die goedjies wat my herinner aan wonderlike grootwordjare saam met my ma, my pa en 3 boeties.


Responses

  1. Maak jy my nou hartseer. dit is darem ‘n baie special foto.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: