Posted by: schabbers | Julie 10, 2009

Die Twaalf Apostels

Alhoewel Tafelberg vir my baie mooi is, is die 12 Apostels eintlik vir my mooier!

12apostels2

veral as die mis so oor hulle kom!

12aostels1

(Foto’s van die mis geneem deur Liezel Els http://www.li3zel.com/)

12apostels2

Sou dit nou nie lekker gewees het om jou huisie by die see hier te hê nie ………minus al die rykmanshuise, woonstelle en hotelle.

Net jy en die 12 Apostels!!!!!


campsbay




Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: