Posted by: schabbers | Julie 11, 2009

Kleurpotlode

Van kleinsaf betower kleurpotlode my

Colouring-Pencils-

Wel….eintlik enige iets wat jy in ‘n stationary shop kan koop!

valessiobrito_Coloured_PencilsMaar die kleure en die reuk van die potlode is onbeskryflik!

colouring pensils2

 

My ma het vir my net aan die begin van ‘n nuwe skooljaar ‘n nuwe pak potlode gekoop…..en dan het ek soos ‘n ryk Jood gevoel.  Ek het dit so lank as moontlik in die oorspronlike verpakking probeer hou en wou dit nie eers skerp maak nie!  

blikkie

Vandag is ek nog steeds mal oor kleurpotlode……maar my smaak het ‘n bietjie duurder geword!  Vandag is die luukse soort in die mooi blikkies met al die skakerings van kleure vir my so betowerend.  Wat ek daarmee wil maak, weet ek nie.  Ek kleur tog nie meer in nie en ek kan in elk geval amper nie eers ‘n stokmannetjie teken nie.

Maar …. met die vashou en oopmaak van daai blikkie duur potlode, kom daardie selfde ryk-Jood-gevoel oor my en bring al die aangename kleintyd herinneringe terug.


Responses

  1. dit is darem baie baie mooi en ek het ‘n hele tas vol potlode!

  2. Oe, dis eetbaar mooi!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: