Posted by: schabbers | Julie 16, 2009

Happy Birthday, my varkie!!!!!!!

Vandag is my hart se punt ….. nee, eintlik my hele hart …….. 1 jaar oud!

schabbersAl vreet jy alles op

en hasie-hasie jy elke aand

en wil jy elke dag met jou tou speel

en al moet ek al die toiletpapier vir jou wegsteek

en agter jou aan hardloop as jy weereens ‘n skoen of slipper in die hande gekry het!!!!

schabberstou…….bly ek nog steeds so baie lief vir jou!

So happy happy birthday my varkie!!!!!!!!!!!!!schstok

schabbersstokJy het ons hele huis met jou koms op sy kop gekeer!




Responses

  1. Ag ma, kyk net daai gevreet!

  2. Te Pragtig! Happy Birthday!

  3. Ag mene dis te cute!!!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: