Posted by: schabbers | Julie 17, 2009

Wynbottel etikette

Ek is nou nie juis ‘n wyndrinker of – kenner van formaat nie.  

Eintlik, as ek gaan wyn koop, is dit gewoonlik die etikette wat my aandag trek.

Een van die mooistes wat ek al gesien het is hierdie een…….

junoshiraz

en hierdie een

angelDie etikette is so mooi, dat jy eintlik nie die bottels wil oopmaak nie!

spatzEk het darem die verskoning dat ek ‘n Vrystater van geboorte is……… so ek hoef nie veel van wyne te weet nie!amber2So, ek pak maar my aankope op ‘n rak en kyk net vir hulle!

pad4

 

riebeeckwynbottel2



Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: