Posted by: schabbers | Julie 28, 2009

Mooi Skryfpapier

Alhoewel ons deesdae nie meer briewe skryf nie – emails en smss’e is mos die inding en jy is heeltemal uit die oudedoos as jy praat van ‘n brief, bly mooi skryfpapier soos ‘n magneet in ‘n winkel wat my dadelik aantrek as ek by die deur inkom.  

skrydpapier1


notepads

Pocketcard1

Gelukkig is jy darem nie te o-n-t-e-g-n-o-l-o-g-i-e-s as jy vir iemand ietsie op ‘n note card neerskryf nie!

wrapbles-midnight-orchids-stationary-collectionEk onthou nog die lekker gevoel as Tannie Baby,  wat by CNA in Johannesburg gewerk het, kom kuier het en in haar tas was daar altyd ‘n storieboek vir my en mooi skryfpapier vir my ma.


Responses

  1. Oi, mooi skryfpapier is my dood, kan dit doodeenvoudig net nie weerstaan nie.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: