Posted by: schabbers | Julie 29, 2009

Weer…..Koos Doep se mooi woorde

As niemand van jou hoor nie,

as niemand van jou weet nie, 

kan jy tog niks verloor nie –

kan niemand jou vergeet nie.

 

As niemand jou bemin nie,

as niemand jou ooit raak nie,

kan niemand trou versin nie – 

kan niemand jou versaak nie.

 

As jy op niemand leun nie

en niks van iemand vra nie,

hoef niemand jou te steun nie,

hoef niemand jou te dra nie.

 

Dis tog so eenvoudig.

Dis jy, alleenlik jy

en die groter sorge

gaan vanself verby.

Niks om te verhaal nie,

net die vrede bly.

Niks om te betaal nie –

en skielik is jy vry,

 

Skielik is jy vry – deur Koos du Plessisrwboom


Responses

  1. Nice

  2. Stunning.
    Een van die mooiste Koos Doep liedjies ooit.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: