Posted by: schabbers | Julie 30, 2009

My ouma se knopeblik

My ouma (en seker baie ander oumas ook) het ‘n knopeblik gehad en ek onthou hoe ek kleintyd by haar gesit het terwyl sy naaldwerk gedoen het en met die knope gespeel het. 

Heeltemal vasgevang in die wêreld van knope se kleure, vorms, groottes en teksture! 

baieknope

 

Kleure en soorte is bymekaar gepak in rye.

flowers1En sommiges is uitgesoek vir spesiale gebruike.

scrapknope



Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: