Posted by: schabbers | Augustus 2, 2009

Mooi woorde van Jak de Priester

ONSEKERHEIDjak_de_priester_1

Hoe lank nog

gaan hierdie geluk,

wat so ongevraagd 

aan my lyf  kom peuter

het,

in die vreugdes van my

dae bly lê?

 

Hoe lank nog

gaan dit vrugbaar bly,

en saadskiet

in die sterre van my

toekoms?

 

hoe lank nog,

gaan hierdie vuur

bly brand en ligmaak

oor die stad?

 

die stad

wat so foeter

tussen

my en jou. 

 

Soos opgeteken in die nuwe Groot Verseboek Deel 3 (2008)


Responses

  1. Baie mooi!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: