Posted by: schabbers | Augustus 7, 2009

50th Anniversary

VIR JOU……MY LIEF

50thann

Die skrywer en dramaturg, P.G. du Plessis, het die volgende te sê gehad met die feesvieringe van sy eie en sy vrou, Marie,  se 75 ste verjaarsdae en hul 50 ste huweliksherdenking.

elderly_hands_2

MERAAI MY LIEF

Ek het baie foute in my lewe gemaak my lief, maar toe ek jou getrou het, het ek nie!

Jy’s die grootste voorreg wat my ooit toegemeet is.

Ek sou graag nog ‘n paar jaar saam met jou deur die blare wil kraak kraal toe.

Ek sou graag nog ‘n paar winternagte saam met jou onder ons ou donskombers wil knus.

Jy het my toegelaat om my ding te doen – en dis die grootste geskenk wat enige iemand jou ooit kan gee!

coupleIs dit nie die mooiste woorde nie?

En hoeveel van ons kom ooit by hierdie mylpaal uit?

As die huwelik nie in ‘n skeisaak eindig nie, is daar maar min wat  die voorreg het om saam so oud te word.

50 jaar van saamwees – dis darem baie baie sakke sout saam opeet!

 

P.G. du Plessis

pgen die mooiste boek wat ek nog ooit van hom gelees het.

fees_ongenooides


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: