Posted by: schabbers | Augustus 8, 2009

Sprokie(s) vir ‘n (stads)kind

My kinderdae is lankal al verby (maar nie vergete nie).

En een van die aangenaamste herinneringe is kinderboeke.

En al is ek nie meer ‘n kinder nie – het kinderboeke nog steeds ‘n baie sagte plekkie in my hart.

Van die mooistes wat ek al raakgeloop het is die van die illustreerder, DALE BLANKENAAR. Die teks is geskryf deur FRANCOIS MAREE.

GOUE


3bere


REPELS


repelsteeltjie


VARK

drievarkies

ALICE1

alice



Responses

  1. Hierdie boekies is baie waardevol! Pragtig! Ek DOOI oor kinderboeke!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: