Posted by: schabbers | Augustus 10, 2009

ALICE IN WONDERLAND

Een van my geliefkoosde kinderboeke is ALICE IN WONDERLAND.


Tannie Baby, wat by CNA in Johannesburg gewerk het, het vir my die boek in 1965 gegee.


Met die koms van Disney se nuwe weergawe van die fliek, het ek ‘n bietjie by Wikipedia gaan inloer en die volgende interessante feite uitgevind:

*  die boek is in 1865 deur Charles Lutwidge Dodgson geskryf.

*  hy het dit geskryf onder die skuilnaam Lewis Carroll.

250px-Alicesadventuresinwonderland1898

*  die verhaal is al in 125 tale vertaal.

*  daar is al oor ‘n honderd uitgawes gedruk en dit was nog nooit uit druk uit nie.

*  my boek is presies ‘n 100 jaar nadat die boek geskryf is, in Afrikaans vertaal deur Andre P. Brink in 1965.

1965

alicevoorblad

Die illustreerder was John Tenniel en in die Afrikaanse uitgawe is al die oorspronklike illutrasies gebruik.

alicetek

haas2

*  In 1903 is die eerste fliekweergawe hiervan gemaak – dit was ‘n stilfilm.

*  In 1951 het Disney se eerste weergawe op die silwerdoek verskyn.

 

EN IN 2010 GAAN DISNEY DIE HELE WêRELD LAAT REGOP SIT MET SY NUUTSTE WEERGAWE!!!


alicetease1

alicetease5

Alice – gespeel deur Mia Wasikowska

alicetease2

Johnny Depp speel The Mad Hatter

alicetease3

The Red Queen:  gespeel deur Helena Bonham Carter

alicetease10

Matt Lucas speel TWEEDLEDEE  en TWEEDLEDUM

alicetease4en Anne Hathaway speel THE WHITE QUEEN

 

HIERDIE FLIEK WORD TANS VOLTOOI DEUR DISNEY.

UITREIKINGSDATUM:  10 MAART 2010

 

OM NA DIE MOOISTE VOORSKOU HIERVAN TE KYK:

KLIEK HIER

Jy MOET  na die voorskou gaan kyk    –      dis O N G E L O O F L I K !!!!!!!!!!!!!!

 

DON’T BE LATE FOR A VERY IMPORTANT DATE!!!!!!!!!     10 Maart 2010

 

Dis vandag  –  10 Aug  –  presies oor 7 maande!!!!!


Responses

  1. Sjoe, ek kan nie wag tot die fliek wys nie! Alice in wonderland is een van die eerste kinderverhale wat ek kan onthou.

    ons gaan dit beslis saam kyk! iemand moet maar daai bullie van jou oppas vir die dag.

  2. http://tiny.cc/ui74P
    Dis ‘n pragtige voorblad, die eerste image. Jy kan op hierdie link meer gaan lees. O.a. die Alice winkeltjie in Oxford wat die “Sheep Shop” in haar tyd genoem was. Sy het graag daar lekkertjies gekoop as klein dogtertjie. Ek dink jy gaan ‘n deel van die inskrywing “amusant” vind.🙂


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: