Posted by: schabbers | Augustus 13, 2009

Jan Blohm: Breyten se brief

jblohm

En as ek vlug in die wind

word ek die donker se kind

en belydenis die bind my

met jou tangerine-roos tintelend.

Word wakker, word wakker

met die news paper grappe

vat my ver weg van jou 

en Jazz Cafe se omo

 

So wals my my lief

laat my in angels believe

Ek het gesê jy is die son in Breyten se brief

want hy maak ons huil

maar jy maak my sien.

 

Sunnyside se poems dryf my sweet sherry toe

het jy ‘n clue my baby blue

my Rosie so true.

En as dors aan die tyd, sing die Kaapse wind suid

kom lê in my arms, ek het als weggesmyt

Maar ……..KOOR

 

En ek skryf jou gedig

jakaranda in die reën

en die volmaan eers blinkend

sy’s happy jy’s nou clean.

Laat my klim om die glimlag,  helend wag 

hierdie visions van jou

my Venus se blouvrou

Maar ……KOOR

 

So vlug vlug my kind

in die blou lug my kind

So vlug vlug my kind

in die blou lug my kind

 

Hierdie is vir my die mooiste van Jan Blohm.

Ek weet nie hoe korrek die woorde is nie.  Ek het 2 dae lank gesoek vir die liriek, maar skynbaar is dit nie op die www nie!

(Of ek soek op die verkeerde plekke)

Het dit toe maar afgeskryf terwyl hy sing – so hoe korrek dit is, weet ek nie.

Indien daar ‘n woord of twee verkeerd is, laat weet asb!!!!!

Sy website is:  http://janblohm.co.za



 


Responses

  1. Dis n stunning song – ek raak heel weg as ek na sy musiek luister…..

  2. Dis beautifull..enough to make strong men weep..


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: