Posted by: schabbers | Augustus 15, 2009

Die poëtiese kuns van HANLIE KOTZE

voelverskrikker

honde1honde2

soosmos


Responses

  1. Sjoe! Ek is gek hieroor! Dit laat my nogal aan Banksy se kuns dink. Ek hoop nie jy gaan omgee as ek hiervan steel vir my blog-entry nie. Of dalk moet ek Hanlie se website besoek – as sy een het. Daar was nogal ‘n Hanlie Kotze saam met my op skool, maar ek glo nie dit is sy nie, kan nie onthou dat sy kunstig was nie.

    • Hanlie se kuns is regtig pragtig! Sy illustreer maandeliks vir die LEEF tydskrif. Haar website is nie fantasties nie, maar gaan kyk maar. http://kotzekuns.co.za en gaan kyk ook by artgallerywebsites wat haar kuns bemark soos http://danteartgallery.co.za – daar is ook nog so 2 ander. Ek het nog so ‘n paar wat ek later wil oplaai – jy kan dit regtig maar gebruik vir jou blog – dis mos in elk geval nie my kunswerke nie. Ek sou wat wou gee om so te verf!
      Dankie vir die kuier op by blog!

      • Dankie! Ek was op haar site, ek hou baie van wat sy doen.

  2. Ek hou ook van haar goed. Hulle is darem maar ‘n talentvolle familie.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: