Posted by: schabbers | Augustus 16, 2009

So …..its my birthday today

En ek kry toe vanoggend hierdie gedig by my oudste, my tjom, my maatjie, my vriendin, my alles-verteller, my helper, my inspirasie, wire_heart_hrmy liefste kind.  

Gedig vir my Ma

Deur Liezel Els

 

Soos die eerste somer reën

met die reuk van vars blomme en gras

so voel ek elke keer as ek jou weer sien.

 

Hierdie is ook ‘n kaalvoet gedig

Ook sonder enige fensie woorde, maar

Wat ek wel kan sê, is hoe lief ek jou het.

 

Herhinneringe saam met jou is vasgevang

In my geheue – en altyd is daar iets wat

My aan jou laat dink.

 

Daar is nie genoeg sand in die see

Wolke in die lug, miere in die kombuis of

sterre in die hemel om vir jou

te wys hoe lief ek jou het nie.

 

Geniet jou spesiale dag en weet net dat elke minuut

saam met jou – die kosbaarste tyd in my lewe is.

 

Dankie

Ek is sooooooooooooooooooooooo baie lief vir jou!


Responses

  1. HAPPY BIRTHDAY!!!!! Ek het verlede Dinsdag al vir jou ‘n laaaaang e-posduif gestuur – het jy gekry?

    Hoop jy kry mooi presente en baie koek! 🙂

  2. Pragtig van haar om dit te doen en baie mooi woorde ook. Baie geluk! Ek hoop jy’t ‘n mooi dag gehad!

  3. Happy happy BDAY gister!!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: