Posted by: schabbers | Augustus 18, 2009

Nie net liggies langs die kus!

VUURTORINGS is vir my een van die mooiste gesigte langs die kus.  

Lighthouse Wallpaper

Daar is so ‘n misteurieusheid en ou wêreldse romantiek aan hulle.

x01_0004_0782_PigeonPointLighthouse_proof20030331rel

lighthouse-storm

michigan_lighthouses_link_pic

Daar is ‘n nuwe boek oor vuurtorings beskikbaar en ek sal maar vir Kersvader ‘n briefie moet skryf om dit vir my in die hande te kry!

lighthouses

Geskryf deur:  Marie Haude Arzur (R491.93)

Sal dit nie fantasties wees om op ‘n vuurtoringsreis om die wêreld te gaan nie!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: