Posted by: schabbers | Augustus 20, 2009

My hartjie my liefie ……

 

withartjie

ek kan jou nie afleer nie

as ek  jou net stywer kan vashou

‘n deur word oopgestoot na behaaglike son

elke keer as ek jou sien

(Antjie Krog)

kolletjies

Ek laai vir jou die sterre in my knapsak

Ek steel vir jou die maan en bring dit saam

(Gian Groen)

draadhart

Jy het al die liedjies van my kindertyd weer in my laat sing

en in my hart die Jakkalse elke dag laat trou

(Lina Spies)

hartjies

sal jy onthou dat jy vir my Aprilmaand was

– die wolke altyd bietjie voor die son –

en ek ten spyte van die reën kon lag

(Lina Spies)

kas

 

ek bring vir jou blomme

ek gee jou genot

ek leen jou my bicycle sonder ‘n slot

ek weet  dit is laat en jou ma-hulle wil slaap

ek wil net vir jou sê

ek het jou lief, ek het jou lief soos die Kaap

(Koos Kombuis)knoop



Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: