Posted by: schabbers | Augustus 24, 2009

Herman

Herman, jou skepe

lê weer in die baai.

Hulle kom van ou oorde

waar ver winde waai –

van Java en Malta,

Beiroet en Bombaai….

Maar waar jy vanaand is 

kan ons maar net raai.

 

sailingship

Ons wou nog praat oor Leningrad,

Khartoem en Zanzibar – 

toe laat jy vir my alleen agterbly

met ‘n droom en ‘n gebreekte kitaar.

Koos du Plessis (Skadu’s teen die muur)


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: