Posted by: schabbers | Augustus 29, 2009

Aardbolle en ou wêreldkaarte

bruin

Die pad lê altyd boëntoe,

nie diekant nie, maar soëntoe.

Vir wie wil loop, of vlieg of vaar

Noordwaarts is nog altyd daar –

map

nie diekant nie, maar soëntoe.

Noordwaarts bly maar boëntoe.

swart

Vir elke reis, of vlug, of vaart

is daar een onomstrede kaart

en die wys noord is boëntoe.

02f050

Maar ek loop wes, ek loop wes

en glo ek loop noord, nes die res.

(Koos du Plessis)


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: