Posted by: schabbers | Augustus 31, 2009

Die mooiste vrug

……..vir my is ………..pomegranate photo 1_fullEn as ek nou die vrugte (wat ten duurste in winkels te koop is) sien, bring dit heerlike kindertydherinneringe terug van

               ………… die granaatboom in my beste maatjie se tuin

                 ……….. die oopbreek van die granaat en die pitte wat rooiblink voor jou lê

                   ………….jou tande inslaan in die sappige vleis van die vrug

                       ………. die frankerige soet smaak

                         …………die kou van die pitte

        .………. lang, sorgelose vakansiedae van speel en fietsry en kleilat gooi, bendes, middernagfeeste en 

                                           die een storieboek na die ander verslind!

                           PomegranatePeel

 

Soos Coenie de Villiers sing in “Daar’s ‘n plek”

                 “……. die lewensspel speel, granate van onskuld kan deel……”


Responses

  1. ‘n Vriend van ons is ‘n fotograaf en neem die ongelooflikste foto’s van granate. Ek is mal oor hulle en gaan beslis vir my een plant.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: