Posted by: schabbers | September 6, 2009

Die stertvere van ‘n ystervoël

Van kleins af, as ons vir familie in Pretoria gaan kuier het en by die destydse JAN SMUTS LUGHAWE verby gery het, was dit altyd vir my ‘n asemintrekoomblik as ek die vliegtuie in gelid geparkeer so naby die pad sien staan het. Hulle sterte ‘n veelkleurige vermenging van ystervoëls uit verre plekke met vreemde name.

73165723.SPeXRXHb.AIRCRAFTTAILSBNERF146632

75660046.9TEovorf.AIRCRAFTTAILSSYDRF17607

 

Striking-SAA-Tails

44207911_7fdaa8d312



Responses

  1. eendag as ek groot is, wil ek ‘n pilot wees van n boeing!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: