Posted by: schabbers | September 7, 2009

Papierpoppe

Hiermee het ek grootgeword.  Eintlik nog voor die koms van langbeenpoppe (soos ons die Barbies van die 60 er jare genoem het), het ons met papierpoppe gespeel.

paperdollscover

Volgens Wikipedia is die gedrukte papierpoppe soos ek dit ken, al 200 jaar oud. Maar in Frankryk is daar alreeds in die 17de eeu met papierpoppe gespeel.

poppie3

En die vintage poppe is deesdae baie gewild as collector’s items!

papierpop1

Moes myne gehou het!  Kon dalk nou ‘n paar pond daarvoor gekry het!

papierpop2Wonder of vandag se jong dogtertjies daarmee speel?  Of ooit daarvan weet?



Responses

  1. Ja, mens kry dit nog by spesialiteitspeelgoedwinkels. My vriendin se dogtertjies het papierpoppe.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: