Posted by: schabbers | September 8, 2009

Die wonderwêreld van Beatrix Potter

potter

In haar 30-er jare debuteer sy met The Tale of Peter Rabbit. Sy het ‘n brief aan haar vorige goewernante gestuur waarin sy ‘n storie van ‘n hasie met tekeninge ingesluit het vir die se vyfjarige seuntjie.  Op aandrang van die goewernante het sy dit aan verskeie publiseerders gestuur en in 1902 het die boek verskyn met illustrasies in volkleur deur Beatrix self gedoen.

250px-Tale_of_peter_rabbit_12

In die jare wat hierop gevolg het, het daar jaarliks een of twee boeke verskyn.

Hierdie jaar is dit die 100ste herdenking van:

t_goldgingeren

t_goldflopsy


Die oorspronklike uitgawe van hierdie verhaaltjie wat in 1926 uitgegee is, is tans te koop vir ‘n 100 pond!

bookb potter samuel whiskers 1926 1st ed

Alle illustrasies is deur Beatrix self gedoen, behalwe een of twee van die laaste publikasies voor haar dood.

potter13_400

 

Beatrix Potter 1866 – 1943

beatrix_potter_hill_top

Iemand wat die verbeeldingswêreld van ‘n kind begryp het en die vermoë gehad het om wonderlike dieremaatjies te skep om mee te praat en te speel.



Responses

  1. Wat ‘n voorreg om darem ‘n ietsie persoonlik te kan sien. die boeke is besonders ek het ook so ‘n paar. En DE KAT natuurlik met Nathaniël so raak…


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: