Posted by: schabbers | September 10, 2009

Die wegraak in ‘n rak vol kennis

As kind het ek dit altyd begeer om my eie ensiklopedie-stel te hê

books

Ek kan onthou met hoeveel ontsag en versigtigheid ek die boeke een vir een deurgeblaai het in die biblioteek.  Dit was omhul met hul eie reuk  (die reuk van kennis?) en die blaaie het net anders gevoel as al die ander boeke.

inside

En ek het toe al besluit dat ek vir my kinders eendag so ‘n stel sal koop …. maar helaas, die tegnologie het gekom en so moes ek maar my droom opgee, want wie koop nou outydse ou boeke as dieselfde beskikbaar is in ‘n moderne vorm?

Encyclopaedia_Britannica_2008_Custo

Maar ai, daardie selfde gevoel van luuksheid is net nie daar as jy hierdie ronde skyf in jou hande hou nie!

 

Nou loop en snuffel ek in tweedehandse boekwinkels op soek na daardie perfekte stel met my naam op.

92805-004-5DF6D145

En natuurlik … hoe ouer hoe mooier

OldEncyclopedia

 

 


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: