Posted by: schabbers | September 11, 2009

‘n Laai vol kleurkaarte!

standDit is nou ‘n rak in ‘n winkel waarby ek eenvoudig nie net kan verby stap sonder om ‘n paar kleurkaarte te vat nie!

Ek het al ‘n hele laai vol – en as ek op ‘n dag, eintlik op soek na iets anders, weer hierop afkom – haal ek dit onwillekeurig weer uit en verstom my aan die malse kleure.

colour cards photo

fan

En in my verbeelding tower ek my huis om in ‘n paleis van kleure

kwas

met eksotiese namename

En as ek die dag na inspirasie soek vir scrapbooking of om ‘n kaartjie te maak, word daar ook in die laai tussen die kleurkaartstrokies gekrap. 

2009-02-03-paint chip valentine cardspaint-sample-bday-card

En dit is sommer ook mooi as boekmerke!

2009-02-03-paint chip bookmarks


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: