Posted by: schabbers | September 12, 2009

‘n Besonderse familiedag

Ons het vandag  ons Pa se 80 ste verjaarsdag gehou – ‘n week na sy eintlike verjaarsdag – omdat hy siek was.

Dit was ‘n baie lekker dag.  En ons het almal lekker saam gelag en lekker saam gehuil 

…. oor ‘n leeftyd wat verby is

…….. oor aangename kindertye

………oor die besef dat families en saamstaan nodig is

3

Ek is die oudste en die enigste suster

En my bababoetie (wat ook al 39 is, maar vir my altyd my bababoetie sal bly) het gister vir my hierdie mooi

boekie gegee, waarin so baie mooi en ware woorde is……..

1

En gister het ek (miskien vir die eerste keer) besef hoe ‘n belangrike en groot invloed ek, as oudste kind en enigste sussie,  op my drie boeties gehad het.

2

familie

Gister was ‘n lekker dag.  ‘n Dag vol herinneringe, wat ons almal sal onthou.

Een van die mooiste en lekkerste dae van my lewe.

DANKIE LIELIE, VIR ALLES WAT JY GEDOEN HET OM DIE DAG ONVERGEETLIK TE MAAK.

LIEF VIR JOU.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: