Posted by: schabbers | Oktober 1, 2009

Bring die see tot in jou huis

As ‘n mens nie die voorreg het om ‘n huisie by die see te hê nie, kan jy met hierdie mooi kleure daarin slaag (nou wel net gedeeltelik) om vir jou ‘n seehuisie in die binneland te skep.

oubank

Met sulke mooi name soos Winterfog, Azure en Sea Chalk is die see net ‘n hanetreëtjie van jou voordeur af!

kleure

Van al die bloue om van te kies, is Winterfog vir my die mooiste.

bed

studeer

Ek is nou so lus om te verf…….

Waar’s my kwaste???????

blouadkamer


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: