Posted by: schabbers | Oktober 11, 2009

Skinnylaminx se knipsels

escape

Ongelooflik wat die Kaapse illustreerder, Heather Moore, met ‘n skêr en ‘n skerp messie regkry!

flower-field-cutout-cu

Sy teken die prentjies en sny dit dan uit.  Hoe sy die fyn, fyn knipseltjies regkry, gaan my verstand te bowe!

Bird-in-frame

Dan gebruik sy dit om haar mooiste mooi lapwerke te druk.

Naive-1

Ek beny haar talent en ongelooflik geduld.

cutout1

Ek volg haar blog nou al ‘n paar maande en sien veral uit na Vrydae se “making day” inskrywings.

cutoutCU

Sy maak my sommer ook lus om te begin knip knip knip!

http://www.skinnylaminx.com


Responses

  1. jy het n besonderse talent. Pragtig !!!!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: