Posted by: schabbers | Oktober 19, 2009

Anna Sui

anna-sui.0.0.0x0.308x480

Sy is ‘n Amerikaanse modeontwerper wat van jongs af in klere-ontwerp belang gestel het. Deur die aanmoediging en met die hulp van haar twee vriendinne, Naomi Campbell en Linda Evangelista het sy ‘n wegholsukses behaal met haar eerste modevertoning in 1991.  Sy het haar eerste winkel oopgemaak in die New Yorkse Soho distrik.  Die winkel met sy pers mure, rooi vloere en antieke swart meubels met Dolly Baby mannekynkoppe het kenmerkend geword van die winkels wat deesdae in 50 lande is.

3004655387_d965410e1d

Anna_sui_Dolly_Girl_Lil_Starlet_1

In winkels dwarsoor Amerika, Europa, Asië en die Midde-Ooste kan hierdie talentvolle ontwerper se klere, parfuum, grimering, skoen-, handsak- en ander bykomstighede aangetref word.  Selfs ‘n Samsung Anna Sui selfoon is deesdae ‘n gesogte modebykomstigheid!

180px-Agyness_Deyn_in_Anna_Sui_Feb_2008,_Photographed_by_Ed_Kavishe_for_Fashion_Wire_Press180px-Jessicastamannasui

My belangstelling in Anna Sui is egter net omdat ek ‘n paar van haar miniatuur parfuumbotteltjies in my versameling het.

witanna

35965112-300x300-0-0_Anna+Sui+Anna+Sui+Dolly+Girl+On+the+Beach+Eau+De+T

AnnaSuiLove

annasuidolly

Die mooiste een vir my is die een …

AnnaSuiDreams


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: