Posted by: schabbers | Oktober 23, 2009

Ode aan Izak de Villiers

Jacaranda tree

ons weet tog die lewe

is net ‘n tongklik lank, ‘n voetswik ver,

Maar jy sal regop loop, op jou tong

‘n mondvol woorde, ‘n druiwekorrel

uit die Pêrel vir die pad.

In die  November uitgawe van die SARIE word daar verskeie huldeblyke gelewer aan Izak de Villiers.

Hierdie een, geskryf deur Andre le Roux, is vir my die mooiste.


Responses

  1. Baie mooi, ek het hier ‘n bundel Gelykenisse en ander verse van hom wat ek 2dehands gekoop het en nog wil lees.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: