Posted by: schabbers | November 12, 2009

Kom sny die papaja

Kom sny die papaja

breek stukkend die son

om die goudgeel vreugde te ruik

gryp bondels swart pêrels

uit die suikersoet skatkis

vir die nuwe son se gebruik

 

Vir my is die somer soos ‘n groot papaja

vol kleure en geure so soet

vol warmte en geelheid en blinkpit beloftes

in elke persoon wat jou groet

 

Vir my is die somer soos ‘n groot papaja

wat sy reuk deur die kamer versprei

niks anders op aarde se geur kan juis dit sê:

Ek’s sonsoet en jy kan my kry!

 

Een van die oudste Laurika Rauch liedjies, maar vir my steeds een van haar mooistes!

Geskryf deur:  A. Engelbrecht en L Rauch

sunshine



Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: