Posted by: schabbers | November 16, 2009

Ek bring vir jou ‘n sonneblom

Nog ‘n somerson Kersfees


want die Koningskind verjaar

Ek skryf vir jou uit die noorde

En sal die posduif vra

1flying dove

sal hy gaan draai in die suide

by die berg en die see

tafelberg

en daar waar my liefde

kaalvoet loop

die nota vir jou gee

Ek bring vir jou ‘n sonneblom uit Bethlehem

Sunflowers 07-09-2007_3

en gee dit water op Bloemfontein

Uit Hanover bring ek kappertjiesaad

Kappertjie_by_philosomatographer

uit die tuin van nr 3 Darlingstraat

en hanepoot druiwe uit die Paarlvallei

pearl-valley-golf-course-20081203_img59

Nog ‘n somerson Kersfees

want die Koningskind verjaar

die Suiderkruis my kompas

en ‘n eng’le koor ry saam

angel choir

en my hart gesels langsaam

oor die liefde, en ek weet

die herberg lê om die draai

seeloop

Jy wag vir my by die see

Liriek geskryf deur Lize Beekman


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: